Calvyn DVD beskikbaar in Afrikaans kliek DVD omslag vir meer besonderhede

 

Verskeie gemeentes uit die GKSA (Gereformeerde Kerke in Suid Afrika) ondersteun die Franse Radiobediening, deur kollektes vir RFL in te samel, of een keer per jaar 'n bydra te stuur uit hul gemeentefondse. Sommige neem verantwoordelikheid vir een of ander projek (soos bv. die aankoop en verspreiding van bybels in Frans deur Franssprekende Afrika).  Ds. Eric Kayayan word gereeld uitgenooi om eredienste by gemeentes te kom lei; hy word dikwels gevra om na afloop van die diens oor die vordering van sy werk te rapporteer.

 

Ds.  Kayayan rapporteer oor sy werk by die gemeente Colesberg (links is dr.
V.E. d'Assonville, wat predikant van dié gemeente was tydens hierdie
geleentheid).


BASIESE RIGLYNE VIR ‘ N HERMENEUTIEK VAN DIE KANON Pdf

DIE DIACHRONIESE UITLEEF VAN EKUMENISITEIT AS HERSTEL VAN ‘ N BYBELSE PERSPEKTIEF OP TYD Pdf

Teïsme of panenteïsme   Pdf

DIE TERUGKEER VAN DIE GNOSTISISME  Pdf

PREEK OOR 1 PETRUS 2

PREEK OOR SAGARIA 3

PREEK OOR II KRONIEKE 26

Preek oor Matteus. 5:17 -20  & Johannes 8: 1-11

PREEK OOR I TESSALONISENSE 1

PREEK OOR II KRONIEKE 20

PREEK OOR HANDELINGE 12

PREEK OOR  HEBREËRS 11

PREEK OOR  HEBREËRS 3:7-4:11

 

 


Copyright © 2003 .Foi et Vie Réformées.

All rights reserved.